Afrikaans

Van Bekeerling Na Volgeling: Vyftien Lewenslesse in Dissipelskap (Afrikaans Edition)

R 189.00

In StockIn StockOut of stock

Elke Christen moet verandering ondervind. Hierdie boek plaas jou op die regte pad. Dit handel oor verlossing en dissipelskap, en die noodsaaklikheid van dissipline in ons Geestelike wandel met God. Die...

Out of stock

Elke Christen moet verandering ondervind. Hierdie boek plaas jou op die regte pad. Dit handel oor verlossing en dissipelskap, en die noodsaaklikheid van dissipline in ons Geestelike wandel met God. Die Geestelike dissiplines bring nie net verandering teweeg nie, hulle bring ons ook op ’n plek waar ons deur die Here getransformeer kan word. Hierdie dissiplines moet aangeleer, beoefen en onderrig word.

Die Dissiplines wat bespreek word, sluit in: Ontdek wie die Meester is, Bly in Christus, Gebed, Getuig, Dissipelmaking, Bestudering van die Woord, Belewing van die Teenwoordigheid van God, Aanbidding, Rentmeesterskap, Dienaarskap, Vernuwing van Denke, Vas, Vergifnis, Liefde en Gehoorsaamheid.

Jesus het nooit bedoel dat sommiges bloot gelowiges of bekeerlinge, en andere dissipels sal wees nie. Hy het eenvoudig gesê: “Volg my.” Om ’n dissipel, ’n volgeling van Jesus te wees en om ander mense ook sy dissipels te maak, is die vervulling van die Groot Opdrag. Dit is nie ’n blote gebeurtenis nie, dit is ’n opwindende, lewensveranderende reis. Hierdie boek is bedoel vir almal wat op soek is na meer; vir nuwe Christene asook diegene wat die Here al ’n leeftyd lank ken

Sunday,Monday,Tuesday,Wednesday,Thursday,Friday,Saturday
January,February,March,April,May,June,July,August,September,October,November,December
Not enough items available. Only [max] left.
Add to WishlistBrowse WishlistRemove Wishlist
Shopping cart

Your cart is empty.

Return To Shop

Add Order Note Edit Order Note
Add A Coupon

Add A Coupon

Coupon code will work on checkout page